user_mobilelogo

Inligtingstuk i.v.m Akkomodasie 2017

  • 6 Kamers beskikbaar.
  • Naby die Kolonnade Winkelsentrum.
  • Op busroete.
  • Swembad op perseel.
  • Geriewe beskikbaar vir klere was.
  • Kombuis beskikbaar.
  • Veilige parkering beskikbaar op perseel.
  • Etes ingesluit by tariewe (sien uiteensetting).
  • Parkeerarea binne eiendom
  • 24 uur City Protection sekuriteit

Kamers beskikbaar:

a) Braam Pretorius 1013, Montana Park:
1 x en suite kamer
5 x kamers, 1 met bad, toilet en wasbak in badkamer en 3 met stort, toilet en wasbak in kamer

Kamers toegerus met:

‘n Klerekas, 1 x Enkelbed, Gordyne voor vensters. Lessenaar en stoel

Etes:

Maandae tot Vrydae word ontbyt verskaf en Maandae tot Donderdae aandete
Kombuis oor naweke beskikbaar
Ontbyt bestaan uit graankos / pap (bv. Weet Bix, All Bran, Oats,)
Aandete spyskaart weekliks vooruit beplan.

Klere-was geriewe:

Wasmasjien beskikbaar (voorsien eie waspoeier)

Kostes:

Pro rate Januarie (R1 750-00)
2 x en suite kamer (R3 500-00 p/m)
4 x en suite kamers, (R3 500-00 p/m)

Uitgereken pro rata vir Januarie tot en met einde November. Geen afslag in vakansies, studente mag inbly indien hulle so verkies.

 

La Louve

La LouveShows

Gallery

View more

Contact Us Today

Montana Value Centre
Tibouchina Street 1151
MONTANA PARK
Tel: (012) 548 0551